Jon Stewart

Jon Stewart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Stuart Leibowitz
Geboorte 28 November 1962 (1962-11-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon Stewart (gebore 28 November 1962) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Faculty (1998), Half Baked (1998), en Jay and Silent Bob Strike Back (2001), en in die televisiereeks The Daily Show (1996).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search